Gaan na inhoud

akwamasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  akwamasie     
Akwamasie is 'n proses vir die verwydering van menslike en troeteldiere se stoflike oorskot deur loogwater en hitte, en is 'n alternatief vir begrawe of verassing.

    Sinonieme

resomasie, biokremasie, waterkremasie