akwaties
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | akwaties | akwatiese | akwaties |
- a•kwa•ties
- wat in die water gebeur
- Baie kewers bly óf op die grond, óf onder materiaal op die grond. Sommiges bly tussen plante, in verrotte hout of selfs in fungi. Ander is weer akwaties, wat beteken dat hulle in water woon. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|