akwifer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| akwifer | akwifere, akwifers |
- Van Latyn aqua (water) en ferre (dra)
- a•kwi•fer
- (geologie) Ondergrondse formasie met hoë porositeit en deurlaatbaarheid, gewoonlik tussen ondeurlaatbare lae, wat water opgaar
- Die geologie onder die Kalahari-sand is 'n afwisselende opeenvolging van lae poreuse sandsteen wat water dra, die akwifers (in oranje en geel aangedui), en nie-poreuse, watervrye modderstene (grys).[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor akwifer.