albino
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| albino | albino's |
- al•bi•no
- (dierkunde) 'n Organisme wat gewoonlik wit is, met geen of min pigment in die vel, hare of oë, omdat daar 'n tekort is aan die kleurpigment melanien.
- Ongeveer 70 albino's – mense wat sonder pigmentasie gebore is – is oor die afgelope ses jaar in dié land vermoor.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|