Gaan na inhoud

aldehied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die aldehiedgroep
Enkelvoud Meervoud
  aldehied    aldehiede  
al•de•hied
(chemie) 'n Organiese verbinding met 'n funksionele groep R-CHO met 'n eindstandige karbonielgroep
  1. Die oranje dichromaatioon (Cr2O2–7-ioon) word in die groen chroomioon (Cr3+-ioon) omgesit. Die etanol word eers geoksideer om die aldehied etanaal te vorm[1]

    Antonieme

Ketoon
Oksigenaat

    Hiponieme

Alkanaal
Aldehide

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: aldehyde(en)
Nederlands: aldehyde(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aldehied.