Gaan na inhoud

alfa-olefien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  alfa-olefien    alfa-olefiene  
al•fa-o•le•fien
(chemie) 'n Alkeen wat se dubbelbinding aan die punt van die molekulêre ketting geleë is. RCH=CH2
Alfa-olefiene tree soos enige ander substraat wat'n koolstof-koolstof dubbelbinding bevat, op.[1]
Alkeen