algebraïes
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | algebraïes | algebraïese | algebraïes |
- al•ge•braïes, algebra•ies
- (wiskunde) Met betrekking tot algebra, gebaseer op algebra
- Hierdie onderwerp [...] handel oor faktorisering van algebraïese uitdrukkings, wat gemene faktore, verskil van twee kwadrate en drieterme, behels[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|