alkanol
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| alkanol | alkanole |
- al•ka•nol
- Mengsels van water en (C1–C5)-alkanole word in verskeie industrieë aangetref, onder andere die petrochemiese- en biobrandstof-industrieë.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor alkanol.