Gaan na inhoud

alkanoon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Alkanoon (pentan-2-oon)
Enkelvoud Meervoud
  alkanoon    alkanone  
al•ka•noon
(chemie) 'n Alkaan met een nie-eindstandige karbonielgroep
  1. Die bekendste en eenvoudigste alkanoon is propanoon wat beter bekend is as asetoon
Ketoon

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: alkanone(en)
Nederlands: alkanon(nl) o