alkeenmetatese
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| alkeenmetatese | alkeenmetateses |
- al•keen•me•ta•te•se
- (chemie) die proses waarin koolstof-koolstofdubbelbindings gebreek en herrangskik word om ’n statistiese herverspreiding van alkilideengroepe (R1R2C= ) te lewer
- Die alkeenmetatesereaksie kan soos volg voorgestel word: [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|