Gaan na inhoud

alkyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Alkyn se algemene struktuur
Enkelvoud Meervoud
  alkyn    alkyne  
al•kyn
(chemie), (IUSTC) 'n Alifatiese koolwaterstof met slegs een trippelbinding en met algemene formule CnH2n-2
  1. Baie van die alkyne word gebruik om chemiese produkte te vervaardig.[1]

    Hiponieme

Etyn, propyn, butyn

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: alkyne(en)
Nederlands: alkyn(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor alkyn.