allotroop
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| allotroop | allotrope |
- al•lo•troop
- (chemie) 'n Suiwere stof, gewoonlik 'n element, in een van sy besondere kristallyne of molekulêre strukture.
- . Wit fosfor, ’n baie reaktiewe allotroop van fosfor, is onlangs tydens ’n militêre aanval gebruik.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor allotroop.