altemit
Voorkoms
| Bywoord |
|---|
| altemit |
- al•te•mit
- IPA: [altemitˈ]
- Miskien; dalk.
- Met Afrikaans en Afrikaners ondervind geen vreemdeling mos ooit moeilikheid nie. Hulle met hom altemit ja.[1]
- «Dis nie altemit nie.»
- Dit is heeltemal seker.
| Vertalings: altemit | |||
|---|---|---|---|
- ↑ s:Loeloeraai/Afspraak vir ’n tremreis deur C.J. Langenhoven