alternatief
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| alternatief | alternatiewe |
- al•ter•na•tief
- 'n Ander moontlikheid
- Die volkstaat as alternatief vir die polities-staatkundige herstrukturering van Suid-Afrika. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | alternatief | alternatiewe | alternatiefs |
- Wat 'n ander moontlikheid bied
- Deur resistors in parallel te koppel, word 'n alternatiewe roete vir die
elektriese stroom gebied[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|