altviool
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| altviool | altviole |
- alt•vi•ool
- (musiek) 'n Snaarinstrument van die vioolfamilie wat gewoonlik gestryk word. Dit is effens groter as 'n viool en is die altstem van die familie, 'n reine vyfde laer gestem as 'n viool en 'n oktaaf hoër as die tjello. Die snare van laag na hoog is tipies C3, G3, D4 en A4 gestem..
- Die botoonsang was opsigself merkwaardig genoeg, maar selfs meer was dat hy sonder moeite tussen viool en altviool gewissel het. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor altviool.