Gaan na inhoud

amalgaam

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  amalgaam    amalgame  
a•mal•gaam
(chemie) 'n verbinding of legering van 'n metaal met kwik
Lede van die Valke en 'n spesiale taakspan het vroegoggend op twee eiendomme toegeslaan. Daar is by die eerste eiendom op 40 g amalgaam en nagenoeg R80 000 in kontant beslag gelê.[1]
Goudamalgaam

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: amalgam(en)
Nederlands: amalgaam(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor amalgaam.