Gaan na inhoud

amandelboom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Amandelboom in bloei
Enkelvoud Meervoud
  amandelboom    amandelbome    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  amandelboompie     amandelboompies  
amandel + boom
a•man•del•boom
(plante) op Wikispecies Prunus amygdalus wat se steenvrugte, die amandels baie bekend is
Volgens George hanteer amandelbome warm omstandighede goed mits hulle genoeg water kry.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: almond tree(en)
Nederlands: amandelboom(nl) m