Gaan na inhoud

amandelolie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  amandelolie    amandelolies  
amandel +‎ olie
a•man•del•o•lie
(kookkuns) 'n Spysolie vervaardig van amandels
  1. Die anti-inflammatoriese eienskappe van amandelolie maak dit ideaal vir die behandeling van wonde, onderbrandwonde en inflammasie. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: almond oil(en)
Nederlands: amandelolie(nl) v/m