Gaan na inhoud

amandelsuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Molekulêre struktuur van (R)-amandelsuur
Enkelvoud Meervoud
  amandelsuur     
amandel + suur
a•man•del•suur
(chemie) 'n Aromatiese karboksielsuur met formule C6H5CH(OH)COOH
Amandelsuur is 'n organiese verbinding wat aan die alfa-hidrok[si]suurfamilie behoort, bekend vir die gebruik daarvan in velsorg en mediese behandelings.[1]
Mandelaat

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mandelic acid(en)
Nederlands: amandelzuur(nl) o