ametis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ametis | ametiste |
- a•me•tis
- (minerale) 'n Violetvariëteit van kwarts (SiO2) wat sy violetkleur te danke het aan bestraling, onsuiwerhede van yster (Fe3+) en in sommige gevalle ander oorgangsmetale of die teenwoordigheid van ander spoorelemente, wat lei tot komplekse kristalroostervervangings.
- Ametiste word die gesteente van piëteit genoem en help genesing tydens slaap aan.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ametis.