Gaan na inhoud

amfoteries

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   amfoteries    amfoteriese    amfoteries  
am•fo•te•ries
(chemie) Wat as beide 'n suur en 'n basis kan optree
  1. Wanneer ons net na Brønsted-Lowry sure en basisse kyk, kan ons ook praat van amfiprotiese stowwe, wat spesiale soort amfoteriese stowwe is.[1]

    Hiponieme

Amfiproties

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: amphoteric(en)
Nederlands: amfoteer(nl)