Gaan na inhoud

aminosuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Alfa-aminosuur se algemene mulekule
Enkelvoud Meervoud
  aminosuur    aminosure  
a•mi•no•suur
(chemie), (biologie) 'n organiese molekule wat 'n karboksielsuurgroep sowel as 'n amiengroep het.
  1. Aminosure soos lisien word geproduseer deur Corynebacterium glutamicum[1]

    Hiponieme

Letter3-kodeNaamKlas
RArgarginienMet gelaaide syketting (+)
HHishistidienMet gelaaide syketting (+)
KLyslisienMet gelaaide syketting (+)
DAspaspartiensuurMet gelaaide syketting (-)
EGluglutamiensuurMet gelaaide syketting (-)
SSerserienMet polêre ongelaaide syketting
TThrtreonienMet polêre ongelaaide syketting
NAsnasparagienMet polêre ongelaaide syketting
QGlnglutamienMet polêre ongelaaide syketting
CCyssisteïenBesondere gevalle
USecselenosisteïenBesondere gevalle
GGlyglisienBesondere gevalle
PProprolienBesondere gevalle
AAlaalanienMet hidrofobe syketting
IIleisoleusienMet hidrofobe syketting
LLeuleusienMet hidrofobe syketting
MMetmetionienMet hidrofobe syketting
FPhefenielalanienMet hidrofobe syketting
WTrptriptofaanMet hidrofobe syketting
YTyrtirosienMet hidrofobe syketting
VValvalienMet hidrofobe syketting

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: amino acid(en)
Nederlands: aminozuur(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aminosuur.