Gaan na inhoud

ammeter

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Ammeter uit 1975
Enkelvoud Meervoud
  ammeter    ammeters  
Uit Engels. Verkorting van ampère meter
am•me•ter
(fisika) 'n Instrument wat die elektriese stroom in 'n elektriese stroombaan meet.
  1. Die ammeter verskaf in werklikheid ’n kortsluiting in die stroom. Die enigste weerstand in die stroombaan is die interne weerstand, [1]

    Hiponieme

Milliammeter, mikroammeter

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ammeter(en)
Frans: ampèremètre(fr) m
Nederlands: stroommeter(nl) m
Russies: амперметр(ru) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ammeter.