Gaan na inhoud

amorf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   amorf    amorfe    amorfs  
a•morf
  1. (chemie) wat nie 'n kristallyne periodiese struktuur het nie
  2. wat geen duidelik herkenbare struktuur het nie
  1. Amorfe silikon kan baie dun gemaak word en het die voordeel van lae produksiekoste.[1]
  2. 'n Besigheid is iets amorfs en net so onliggaamlik soos die klandisiewaarde wat 'n komponent daarvan is.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: amorphous(en)
Nederlands: amorf(nl)