Gaan na inhoud

analise

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  analise    analises  
a•na•li•se
(wetenskap) Die ontbinding in komponente om ’n komplekse ding, konsep, teorie, ens. te bestudeer
  1. Voordat hierdie analise onderneem word, word die navorsingsmetodologie vir die studie eers uiteengesit. [1]

    Sinonieme

Ontleding

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: analysis(en)
Nederlands: analyse(nl) v
Xhosa: uhlahlelo 11