andersins
Voorkoms
| Voegwoord |
|---|
| andersins |
- an•der•sins
- Origens, in ander opsigte
- In die ander geval, in die teenoorgestelde geval, as dit nie so was nie, anders
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| andersins |
- In ander gevalle
- Die instelling van kategorie diensleraars maak toegang tot die kerklike bediening moontlik vir geroepe lidmate wat dit andersins nie sou hê nie. [2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
|
| |||