andresium
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| andresium | andresiums |
- an•dre•si•um
- (plantkunde) Die manlike deel van 'n volwasse blom
- Die andresium bevat talle meeldrade, wat op hul beurt bestaan uit ’n steeltjie, genaamd ’n helmdraad (filament) wat ’n helmknop (anter) ondersteun. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|