Gaan na inhoud

andyvie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Andyvie
Enkelvoud Meervoud
  andyvie     
an•dy•vie
(plante) (landbou) (voeding) 'n Blaarryke slaaigroente, op Wikispecies Cichorium endivia, wat dikwels verwar word met gewone sigorei (op Wikispecies Cichorium intybus).
  1. Ook in die Daghregister vind ons ’n weergawe van die saad wat gedurende die eerste jaar reeds aan die Kaap gesaai is, soos Turkse boontjies, anys, vinkel, als, mispel, kweperpitte, appelpitte, Spaanse lemoenpitte, andyvie, boerboontjies, geel- en rooibeet, moesgroente bekend as warmoes, komkommers en pampoen, uie, waatlemoene en ander meloene en katjangboontjies.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: endive(en)
Nederlands: andijvie(nl) v/m