Gaan na inhoud

angsknoppie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  angsknoppie    angsknoppies  
Angsknoppies help om werknemers en bejaardes veilig te hou, en verseker dat hulp so vinnig moontlik beskikbaar is in 'n noodgeval.

    Sinonieme

noodknoppie