ankerplek
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ankerplek | ankerplekke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ankerplekkie | ankerplekkies |
- an•ker•plek
- (skeepvaart) 'n Plek waar 'n skip kan anker
- (figuurlik) 'n Plek waar iets homself kan vasmaak
- ja, deur 'n wind van agter gedryf Of na Amphitrite se groot seevertrek, of na die Trakiese golf, die ongasvry ankerplek! [1]
- Streng logies het die wetenskap dan ook daartoe gekom om die grond te beskou as niks meer nie as 'n houer van die minerale nutriente en water en 'n ankerplek vir die plant.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|