anneksasie
Voorkoms
- Deverbatief van die werkwoord annekseer
- an·nek·sa·sie
- Hulp:IPA: [/ˌɑnəkˈsasi/]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| anneksasie | anneksasies |
- iets wat gevat is sonder toestemming. Gewoonlik gebruik in konteks van land wat oorgeneem word.
- Die anneksasie is die selfstandige naamwoord vir die proses van die oorneem van die land/goedere ens. Voorbeeld: Rusland se anneksasie van die Krim
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|