annuïteit
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| annuïteit | annuïteite |
- an•nuï•teit, annu•iteit
- (finansieel) 'n Vaste periodieke (dikwels jaarlikse) betaling
- In hierdie hoofstuk bestudeer ons verskillende tipes annuïteite, delgingsfondse en piramiedeskemas.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|