Gaan na inhoud

antibroosheid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  antibroosheid     
an•ti•broos•heid
'n Eienskap van stelsels waarin hulle vermoë om te floreer toeneem as gevolg van stressors, skokke, wisselvalligheid, geraas, afwykings, misrekeninge, aanvalle of mislukkings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor antibroosheid.