Gaan na inhoud

antigeen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  antigeen    antigene  
an•ti•geen
(biologie), (medies) ’n Chemiese stof wat op die oppervlak van patogene aangetref word en wat spesifiek is vir 'n bepaalde patogeen
  1. Die mees betroubare vroeë diagnostiese tegniek is die isolasie van HSV en/ of die aantoon van virale antigeen in breinweefsel.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: antigen(en)
Nederlands: antigeen(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor antigeen.