antraks
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| antraks |
- an•traks
- (medies) 'n Infeksie wat veroorsaak word deur die bakterie
Bacillus anthracis
- Antraks kan voorkom word deur die oordragsiklus te verbreek deur gedomestiseerde diere in te ent, gevalle van die siekte aan te meld en nie besmette vleis te eet of in kontak met besmette diereprodukte te kom nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor antraks.