anys
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| anys |
- a•nys
- (spesery), (plante)
Pimpinella anisum, 'n blomplant in die
Apiaceae-familie, inheems aan die oostelike Middellandse See-streek en Suidwes-Asië, wat se vrugte as spesery gebruik word
- Ook in die Daghregister vind ons ’n weergawe van die saad wat gedurende die eerste jaar reeds aan die Kaap gesaai is, soos Turkse boontjies, anys, vinkel, als, mispel, kweperpitte, appelpitte, Spaanse lemoenpitte, andyvie, boerboontjies, geel- en rooibeet, moesgroente bekend as warmoes, komkommers en pampoen, uie, waatlemoene en ander meloene en katjangboontjies.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|