Gaan na inhoud

apokalips

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook Apokalips
Enkelvoud Meervoud
  apokalips    apokalipse  
a•po•ka•lips
  1. 'n Groot ramp; 'n katastrofiese gebeurtenis; vernietiging of ondergang van groot omvang en skaal
  1. Die gevoel van ’n naderende apokalips het trouens reeds aan die begin van die tagtigerjare geblyk uit romans soos Gordimer se July’s people (1982) en nog vroeër uit Karel Schoeman se Na die geliefde land (2007) (1ste druk 1975). [1]
Apokalipties

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: apocalypse(en)
Nederlands: apocalyps(nl)