Gaan na inhoud

appèl

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook appel
Enkelvoud Meervoud
  appèl    appèls, appèlle  
   
(lêer)
ap•pèl
(juridies) 'n beroep op 'n hoër liggaam teen die beslissing van 'n hof of 'n ander besluitnemende liggaam
Die appèlhof het Johan Kotzé, die sogenaamde Modimolle-monster, se verlof tot appèl teen sy skuldigbevinding geweier, berig Beeld.[1]
Appèlhof

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: appeal(en)
Frans: pourvoi(fr) m, recours(fr) m
Nederlands: appel(nl) o, beroep(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor appèl.