argaïsme
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| argaïsme | archaïsmes |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| argaïsmetjie | argaïsmetjies |
- Van Grieks: Αρχαϊσμός = oud / uit die verlede.
- (taalkunde) 'n Woord wat in onbruik geraak het.
- Argaïsmes kan benut word om karakter aan ’n geskiedkundige roman of gedig te gee, romantiek of vernuwing aan tekste te bied, of om as teenvoeter vir clichés te dien.
| Vertalings: argaïsme | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor argaïsme.