Gaan na inhoud

arnika

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Arnica montana
Enkelvoud Meervoud
  arnika    arnikas  
ar•ni•ka
(plante), (medies) op Wikispecies Arnica montana 'n bedreigde, giftige kruid uit die op Wikispecies Asteraceae wat in die berge van Europa voorkom
Arnika word uitwendig in tinktuur vir kneusplekke gebruik, maar navorsing kon nie die doeltreffendheid daarvan bewys nie.