Gaan na inhoud

aromaties

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Naftaleen, 'n aromatiese verbinding met n=2
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   aromaties    aromatiese    aromaties  
a•ro•ma•ties
(chemie) Wat 'n vlak ringverbinding verteenwoordig wat 'n stelsel gekonjugeerde en gedelokaliseerde π-bindings dra, wat se aantal elektrone Hückel se reël gehoorsaam en dus 4n+2 bedra
  1. Die eenvoudigste aromatiese verbinding is benseen. Daar is alifatiese sikliese verbindings, maar as die verbinding ’n aromatiese ring bevat is dit ’n aromatiese verbinding en nie ’n alifatiese een nie.[1]

    Antonieme

Alifaties, anti-aromaties

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: aromatic(en)
Nederlands: aromatisch(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aromaties.