Gaan na inhoud

arseensuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Arseensuur se molekule
Enkelvoud Meervoud
  arseensuur     
arseen + suur
ar•seen•suur
(chemie) Die oksosuur van vyfwaardige arseen met die chemiese formule H3AsO4
[1-Butanol w]ord gebruik vir kolorimetriese bepaling van arseensuur, [en as] oplosmiddel vir die skeiding van kalium, natrium, litium en chloraat.[1]
Oksosuur

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: arsenic acid(en)
Nederlands: arseenzuur(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor arseensuur.