Gaan na inhoud

asetaldehied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die struktuur van etanaal
Enkelvoud Meervoud
  asetaldehied     
a•se•tal•de•hied
(chemie) Die alkanaal met twee koolstofatome met formule CH3CHO
  1. ’n Ander Saccharomyces-gis het ’n groot konsentrasie gliserien gevorm, maar egter ook groot hoeveelhede asynsuur, asetaldehied, sowel as spore diasetiel. [1]

    Sinonieme

Etanaal
Alkanaal
C1C2C3C4C5C6C7C8
alkanaal metanaaletanaalpropanaalbutanaalpentanaalheksanaalheptanaaloktanaal
alkanoon (geen)(geen)propanoonbutanoonpentanoonheksanoonheptanoonoktanoon

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: acetaldehyde(en)
Nederlands: acetaldehyde(nl) o