Gaan na inhoud

asetileen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
De asetileenmolekule
Enkelvoud Meervoud
  asetileen    asetilene  
a•se•ti•leen
(chemie) Die eenvoudigste alkyn met formule C2H2. 'n Gas wat as brandstof in baie warm branders gebruik word
  1. Asetileen (C2H2) brand in suurstof volgens die volgende reaksie:
    2C2H2(g) + 5O2(g) → 4CO2(g) + 2H2O (g)[1]

    Sinonieme

Etyn
Alkyn

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: acetylene(en)
Nederlands: acetyleen(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor asetileen.