Gaan na inhoud

asimptoot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  asimptoot    asimptote  
a•simp•toot
(wiskunde) 'n Reguit lyn wat 'n kromme benader soos dit na oneindig gaan. Die limiet van die kromme.
  1. Gebied/definisieversameling: die versameling van alle x-waardes wat die funksie waar maak (gewoonlik x ∈ R, tensy daar ’n vertikale asimptoot is)[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: asymptote(en)
Nederlands: asymptoot(nl) m