askies²
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| askies² | askiese² |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| askiesie² | askiesies² |
- "Ek vra verskoning as ek iemand te na gekom het," is 'n politikus se gunsteling askies. (ifpology, nonpology, backhanded apology, empty apology, fauxpology)
- askuus, aspologie, asverskoning