Gaan na inhoud

askorbiensuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Askorbiensuur se molekule
Enkelvoud Meervoud
  askorbiensuur     
as•kor•bien•suur
(chemie), (medies), (voeding) 'n Wit kristallyne organiese verbinding, C6H8O6, wat in sitrusvrugte en baie groente voorkom; dit is 'n antioksidant en neutraliseer vrye radikale.
  1. Skeurbuik is 'n siekte wat voorkom as gevolg van die gebrek aan vitamien C in jou dieet. Vitamien C, wie se chemiese naam askorbiensuur is, speel 'n belangrike rol in die liggaam om kollageen te produseer.[1]

    Sinonieme

Vitamien C

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ascorbic acid(en)
Nederlands: ascorbinezuur(nl) o