Gaan na inhoud

asnog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
asnog
as•nog
ten spyte van vroeëre huiwering, nadat 'n mens dit eers laat vaar het
Na my mening is dit eie aan ons tyd om daardie krukke weer op te soek en dit asnog te probeer gebruik.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: as yet(en), after all(en)
Nederlands: alsnog(nl)