Gaan na inhoud

asparagien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Asparagien se molekule
Enkelvoud Meervoud
  asparagien     
as•pa•ra•gien
(biologie), (chemie) 'n proteïnogene alfa-aminosuur
  1. Dieselfde grootte katioonkolommetjie (DOWEX 50W - X8 (H+) 200 - 400 maat) lewer ten minste 80% van die asparagien in f) suiwer met 0,5 N NH4OH, nadat trapsgewys met 0,1 4 0,8 N geëlueer is [1]
Aminosuur

    Afkorting

Asn

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: asparagine(en)
Nederlands: asparagine(nl) o