Gaan na inhoud

aspartiensuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Aspartiensuur se molekule
Enkelvoud Meervoud
  aspartiensuur     
as•par•tien•suur
(biologie), (chemie) 'n proteïnogene alfa-aminosuur
  1. Aspartiensuur is 'n nie-essensiële aminosuur wat betrokke is by die produksie (sintese) van ureum (die eindproduk van aminosuurafbraak) en nukleotiede. [1]
Aminosuur

    Afkorting

Asp

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: aspartic acid(en)
Nederlands: aspartinezuur(nl) o